:


Dear Eddie and team,

Thank you for a job well done. We are very pleased with the workmanship and quality of the installation you did at our residence. The detailed decorations on our palisades and gates, as well as the finishing are impressive. We would be glad to recommend your professional service to others.

Jaco and Christa Dirker



:


Hallo Eddie, ons wil net weer baie dankie sê vir die afdak wat jy vir ons gebou het (en al die klein ekstra goedjies wat julle gedoen het). Ons is baie tevrede, dit lyk baie mooi; ek dink dit voeg baie waarde tot die huis toe. Ons is baie beïndruk met julle baie professionele span wat hulle werk met soveel ywer en aandag aan detail uitgevoer het, en vir die mooi gesindheid wat ons van julle ervaar het. Dis altyd 'n plesier om met julle te werk, en ons kan julle van harte aanbeveel!
Om die waarheid te sê, my vrou se voormalige werkshoof was Vrydag hier, en hy het dadelik jou nommer gevra!
Lekker naweek, en ons beste wense vir die toekoms.
Flip en Petro


Stephen:


Great dealing with Eddie. Work delivered on time and as promised. Very happy with the quality of workmanship.




Submit your testimonial


Your Testimonial:

Your name:

Your email address: